Lsjbot

Lsjbot is 'n outomatiese wikipedia-artikelskeppende program, of Internetbot, ontwikkel deur Sverker Johansson vir die Sweedse Wikipedia. Die bot fokus hoofsaaklik op artikels oor lewende organismes en meer onlangs geografiese entiteite (soos riviere, damme en berge).

Volgens die beskrywingsbladsy op die Sweedse Wikipedia was Lsjbot aktief op die Sweedse Wikipedia en op die Cebuano en Waray Wikipedia, en het die meeste Wikipedia-artikels in hierdie tale bygedra[1] (tussen 80% en 99% van die totaal[2]).

  1. The bot’s user page on the Swedish Wikipedia, translated to English using Google Translate.
  2. stats:EN/BotActivityMatrixCreates.htm

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search